Author:

Geagte JV-ouers / -voogdeWelkom terug by die tweede deel van die akademiese jaar. HTS John Vorster glo dat elke JV hierdie laaste twee kwartale voluit gaan benut om die maksimum akademiese prestasie te bewerkstellig. Ons JV-personeel is gereed vir groot akademiese insette en ons deel...

Geagte Ouers en PersoneelBOODSKAP VAN DIE VOORSITTER VAN DIE BEHEELIGGAAMDie verkiesing van die nuwe Beheerliggaam vir die termyn 2021 tot 2023 het gedurende April 2021 plaasgevind waarna die ampsdraers, naamlik die Voorsitter, Tesourier en Sekretaris deur die Beheerliggaam verkies en aangestel is. Die name van...

Welkom terug vir kwartaal 3. Ek hoop dat ouers en die leerders tyd saam kon spandeer en goed uitrus asook dat almal van u nog veilig en gesond is. Hiermee ook ons innige simpatie aan ouers en leerders wat in hierdie tyd siekte, hartseer en...

afAfrikaans