AKADEMIESE INLIGTING: 27/07/2021

AKADEMIESE INLIGTING: 27/07/2021

Geagte JV-ouers / -voogde

Welkom terug by die tweede deel van die akademiese jaar. HTS John Vorster glo dat elke JV hierdie laaste twee kwartale voluit gaan benut om die maksimum akademiese prestasie te bewerkstellig. Ons JV-personeel is gereed vir groot akademiese insette en ons deel graag met u die volgende goeie nuus:

Druk op die skakel hieronder vir die volle nuusbrief

No Comments

Post A Comment

afAfrikaans