Ons Skooldrag

Skooldrag is ‘n baie belangrike aspek van die skool se beeld. Die HTS John Vorster-SKOOLDRAGBELEID moet te alle tye gevolg word.

 

Daar word op elke ouer en leerder ‘n beroep gedoen om te verseker dat skoolklere, asook die JV-leerder, netjies sal wees.

 

HTS John Vorster skooldrag kan by ons eie klerewinkel aangekoop word op die skoolterrein.

logo-background

Skooldrag Seuns

Skooldrag Dogters

afAfrikaans