HTS John Vorster is ʼn Afrikaans-medium tegnologiese hoërskool geleë in Rietfontein, Pretoria. Die skool bied ʼn wye verskeidenheid akademiese, sport- en kulturele aktiwiteite aan.
Ons spesialiseer in Meganiese, Elektriese en Siviele Tegnologie, asook IT en Ingenieursgrafika.
"Ons maak ʼn verskil!"
0
Leerders
0
Personeellede
0
Sportsoorte
0
% Slaagsyfer
Belangrike Dokumente
L6-Aansoekvorm
Aansoekvorm vir toelating
Leerdergedragskode 2026
Volledige gedragskode vir leerders
Dissipline in 'n Neutedop
Opsomming van die dissiplinestelsel
Viervlakstelsel
Die viervlakstelsel van dissipline
Ouergedragskode
Gedragskode vir ouers
Gr 8-Aansoeke vir 2027
Drie maklike skakels vir 2027