012 332 1760 info@htsjv.co.za
HTS JOHN VORSTER

Graad 8 - Aansoeke vir 2027

Twee maklike skakels om deel te word van HTS John Vorster

HTS John Vorster Wapen

Aandag alle Graad 8's (2027)

Volg hierdie twee maklike skakels om deel te word van HTS John Vorster se Graad 8-klas van 2027. Vir volledige inligting oor die aansoekproses, besoek 2027-Aansoeke – Inligting.

Let wel: Die GDO-registrasies open eers Junie/Julie 2026. Hou ons sosiale media dop vir meer inligting.

Laai PDF-weergawe af    Volledige aansoekinligting

ONS BORGE