Sport

Sport, oefening en ‘n gesonde lewenstyl is ‘n integrale deel van elke kind se ontwikkeling.

 

By HTS John Vorster is dit ons doelwit om elke leerder te betrek by die wye verskeidenheid sportsoorte wat by die skool aangebied word, asook buitemuurse sport.

 

Ons visie is om deur sport en liggaamlike opvoedkunde, individue te ontwikkel wat die belangrikheid van dissipline, die genot van sport, en die voordele van ‘n gesonde liggaam en gees  ervaar en verstaan. Verder is dit belangrik om spanne te ontwikkel wat die belangrikheid van saamwerk en verantwoordelikheid verstaan.

 

By HTS John Vorster is ons passievol, toegewyd en gemotiveerd om elke leerder by te staan om sy/haar  volle potensiaal te bereik.

logo-background
background-hexogon-sport
background-hexogon-sport
background-hexogon-sport
background-hexogon-sport
background-hexogon-sport
background-hexogon-sport
background-hexogon-sport
background-hexogon-sport
background-hexogon-sport
background-hexogon-sport
background-hexogon-sport
background-hexogon-sport
afAfrikaans