BOODSKAP VAN DIE VOORSITTER VAN DIE BEHEERLIGGAAM

BOODSKAP VAN DIE VOORSITTER VAN DIE BEHEERLIGGAAM

Geagte Ouers en Personeel

BOODSKAP VAN DIE VOORSITTER VAN DIE BEHEELIGGAAM

Die verkiesing van die nuwe Beheerliggaam vir die termyn 2021 tot 2023 het gedurende April 2021 plaasgevind waarna die ampsdraers, naamlik die Voorsitter, Tesourier en Sekretaris deur die Beheerliggaam verkies en aangestel is. Die name van die lede van die Beheerliggaam en ampsdraers is reeds aan u bekend gemaak.

Druk op die skakel om die volledige brief te lees.

No Comments

Post A Comment

afAfrikaans