Kwartaal 3 oueromsendbrief

Kwartaal 3 oueromsendbrief

Welkom terug vir kwartaal 3. Ek hoop dat ouers en die leerders tyd saam kon spandeer en goed uitrus asook dat almal van u nog veilig en gesond is. Hiermee ook ons innige simpatie aan ouers en leerders wat in hierdie tyd siekte, hartseer en dood moet hanteer.

Die skool begin amptelik op Maandag, 26 Julie.

Druk op die skakel hieronder om die volledige oueromsendbrief te lees.

No Comments

Post A Comment

afAfrikaans