Author:

Soos u waarskynlik reeds in die president se toespraak gehoor het op 27 Junie 2021, is daar besluit dat skole tussen Woensdag, 30 Junie, 1 Julie en 2 Julie dié kwartaal moet sluit weens die toename in COVID 19-getalle. Dit is met groot dankbaarheid dat...

Elke leerder het reeds die toetsrooster vir Junie 2021 ontvang – dit is ook op TEAMS gelaai en vir u gerief hier aangeheg as AANHANGSEL A en AANHANGSEL B. Bestudeer dit asseblief sorgvuldig saam met u kind. Maak ook seker op watter dae u kind...

OUEROMSENDBRIEF 5 VAN 2021Beste JV-ouers/-voogde1. BEHEERLIGGAAMVERKIESING 2021Die algemene BL-verkiesing vind plaas 30 Maart om 18:30 in die skoolsaal. Die amptelike kennisgewing, met al die besonderhede, is per hand aan u gestuur en die inligting sal ook op die communicator gelaai word. Ek doen ‘n ernstige...

afAfrikaans