Toetsreeksreëlings brief Junie 2021

Toetsreeksreëlings brief Junie 2021

Elke leerder het reeds die toetsrooster vir Junie 2021 ontvang – dit is ook op TEAMS gelaai en vir u gerief hier aangeheg as AANHANGSEL A en AANHANGSEL B. Bestudeer dit asseblief sorgvuldig saam met u kind. Maak ook seker op watter dae u kind skryf, aangesien die graad 8- en graad 9-leerders afwisselend skryf.

Druk op die skakel vir die volledige brief.

No Comments

Post A Comment

afAfrikaans