OUERBRIEF 11 en skole wat vroeër sluit

OUERBRIEF 11 en skole wat vroeër sluit

Soos u waarskynlik reeds in die president se toespraak gehoor het op 27 Junie 2021, is daar besluit dat skole tussen Woensdag, 30 Junie, 1 Julie en 2 Julie dié kwartaal moet sluit weens die toename in COVID 19-getalle. Dit is met groot dankbaarheid dat ek vandag kan sê dat die aantal positiewe COVID-getalle in die skool drasties afgeplat het. Dankie aan elke ouer en leerder wat die regulasies nakom om sodoende uself, die leerders en die personeel veilig te hou.

Na beraadslaging vanoggend en in ag genome die toetsreeks wat op 2 Julie klaarmaak, asook die verminderde aantal leerders op die terrein, het ons besluit om die skool op Vrydag, 2 Julie te sluit, sodra die leerders se laaste vraestel afgehandel is. Onderskeie grade sal dus nog steeds verdaag direk nadat die spesifieke graad se vraestel afgehandel is.

Volg die skakel hieronder vir die volledige nuusbrief

No Comments

Post A Comment

w
afAfrikaans

Jou mandjie

Insamelings by die skool gedoen

Mandjie is leeg

Subtotaal
R0.00
DOEN AANSOEK
0