TUT-KOMPETISIE

Tydens die jaarlikse TUT-Ingenieurskompetisie wat op 8 Augustus 2019 plaasgevind het by Tshwane University of Technology, het die JV’s besonder presteer en ook as algehele wen

logo-background

TUT-Ingenieurskompetisie

 

Ons behaal ses eersteplekke en vier derde plekke uit die 11 afdelings.

TUT 1 Leonard Marren en Erik de Jong Eerste- Meganiese Ingenieurwese

TUT 2 Teagan Turner, Francois Massyn, Zander Venter en Wian Potgieter

 

Derde- Metallurgiese Ingenieurswese

 

TUT 3 Rikus Rörich, Marietha Wolmerans en Ruan Venyer Derde- Polimeer Tegnologie

TUT 4 Marcell Hewitt, Daniel Truter en Cobus van Wyk Eerste- Industriële Ontwerp

TUT 5 Anro Swartz Eerste- Industriële Ontwerp

TUT 6 Adriaan Theron en Coenraad Slabber Derde- Elektriese Ingenieurswese

TUT 7 Jaco Groenewald, Ivan Kruger en Inge Vosloo Derde- Siviele Ingenieurswese

TUT 8 Zander Bezuidenhout, Zandré van der Merwe en Ettiene Wiese

 

Eerste- Chemiese Ingenieurswese

 

TUT 9 Danté Kruger, Johan Lindeque en Juandre van der Merwe Eerste- Bouwetenskappe

TUT 10 Angelique Johnson en Duan Filmalter. Eerste- Argitektuur

TUT
afAfrikaans