Hier by JV’s poog ons om aan elke rugbyspeler elke geleentheid te gee om sy talente te kan ontwikkel en uit te leef. Daarom het sewesrugby weer in 2023 afgeskop, toe ons aan drie toernooie deelgeneem het en baie goed gevaar het.

DOELWITTE
Ons streef daarna om die volgende vaardighede te ontwikkel, nl:
In 2024 beoog ons om aan vier toernooie deel te neem, waar ons meeding teen van die grootste skole in Pretoria.
AFRIGTERS
DEELNAME
Sewesrugby bestaan uit verskeie toernooie wat elk oor ‘n naweek plaasvind. In 2024 beoog ons om aan die volgende toernooie deel te neem: Hoërskool Die Wilgers, Hoërskool Eldoraigne, Sutherland High School en Hoërskool Montana (gewoonlik dan ook die proewe vir die Blou-Bulspan).
Hierdie toernooie vind plaas in Augustus en September.
OEFENING Oefentye sal met die spelers bevestig word.
Voorlopig: Maandae, Dinsdae en Donderdae, 14:30-16:30.
Oefeninge sal in kwartaal 3 begin.
KOSTE
Geen kostes hieraan verbonde nie. Spelers is verantwoordelik vir hul eie rugbydrag (JV rugbybroek, wit JV- kouse, rugbystewels en enige ander toerusting). Die rugbytrui word voorsien.