HTS John Vorster staan as een van die toprugbyskole in Pretoria bekend. Topafrigters gee aan spelers die geleentheid om hulle talente te ontdek en só te ontwikkel dat hulle moontlik eendag die Groen en Goud oor hulle koppe kan trek.

DOELWITTE
HTS John Vorster-rugby is op twee hoof pilare gebou, nl.
AFRIGTERS
1stes: Mnre. Erich Broodrijk en Delayne du Plessis
2des: Mnre. Francois Avenant en Abri Booijse
3des: Mnr. Francois Labushagne
16A: Mnre. Tiaan van der Merwe en Henco du Plessis
16B: Mnre. Ryno du Plessis en Keagan van der Bank
15A: Mnre. Marko van der Merwe en Freddie Lee
15B: Mnre. Jannie Rossouw en Elih Holder
14A: Mnre. Martin Steyn, Eon du Preez en Markus van Loggerenberg
14B: Mnre. Darius Kruger en Hannes Burger
ORGANISEERDER: Mnr. Martin Steyn
DEELNAME
HTS John Vorster speel in die Pretoria Grootskoleliga wat ook deel vorm van die B-Afdeling van die Noord-Vaaltoernooi.
OEFENINGE
Rugby-oefeninge is op Maandae, Dinsdae en Donderdae. Woensdagmiddae word daar op spesialisafrigting gefokus.
KOSTE
Toergeld is nie deel van skoolfonds nie en is vir die onderskeie rugbytoere betaalbaar.