15 Mar Oueromsendbrief 5
OUEROMSENDBRIEF 5 VAN 2021Beste JV-ouers/-voogde1. BEHEERLIGGAAMVERKIESING 2021Die algemene BL-verkiesing vind plaas 30 Maart om 18:30 in die skoolsaal. Die amptelike kennisgewing, met al die besonderhede, is per hand aan u gestuur en die inligting sal ook op die communicator gelaai word. Ek doen ‘n ernstige...