19 Jul Kwartaal 3 oueromsendbrief
Welkom terug vir kwartaal 3. Ek hoop dat ouers en die leerders tyd saam kon spandeer en goed uitrus asook dat almal van u nog veilig en gesond is. Hiermee ook ons innige simpatie aan ouers en leerders wat in hierdie tyd siekte, hartseer en...