Die finansiële kantoor hanteer alle finansies van die skool – insluitend skoolfondsbetalings.
Verskeie betalingsopsies word aangebied.
Die finansiële kantoor hanteer alle finansies van die skool – insluitend skoolfondsbetalings.
Verskeie betalingsopsies word aangebied.


U is welkom om mevrou Eve Rebb the kontak (087 148 3719 – email hidden; JavaScript is required) vir ‘n vrystellingsaansoek. Neem asb kennis dat dié aansoekvorm eers beskikbaar sal wees vanaf 1 Desember 2025.

