Aangesien die Tegnologiese Studierigting gespesialiseerd is, beskik slegs ‘n volwaardige hoërskool vir Tegnologie soos HTS John Vorster, oor die vakspesialiste en gesofistikeerde toerusting wat ‘n waarborg is vir ononderbroke standaardonderrig en -opleiding.
HTS John Vorster is die enigste skool in die AL NEGE Tegnologievakke met hulle spesialiseringsrigtings aanbied.